Deuteronomium 34:11 Bybel vir Almal (ABA)

Niemand anders kon al die tekens en wonderwerke doen wat Moses gedoen het nie. Die farao en sy amptenare en sy hele land het dit gesien toe die Here vir Moses na die land Egipte gestuur het.

Deuteronomium 34

Deuteronomium 34:9-12