Deuteronomium 34:12 Bybel vir Almal (ABA)

Moses was baie sterk. Niemand anders was so sterk nie en niemand het mense so bang laat word soos Moses nie. Al die Israeliete het dit gesien.

Deuteronomium 34

Deuteronomium 34:7-12