Daar was nooit weer ’n profeet soos Moses in die volk Israel nie. Die Here was naby Moses en Hy het baie met hom gepraat.