Deuteronomium 34:9 Bybel vir Almal (ABA)

Josua seun van Nun het baie wysheid gehad, want voordat Moses gesterf het, het hy sy hande op Josua gesit en hy het Josua die leier gemaak. Die Israeliete het geluister na Josua en hulle het alles gedoen wat die Here vir Moses gesê het.

Deuteronomium 34

Deuteronomium 34:1-11