Deuteronomium 27:26 Bybel vir Almal (ABA)

“Die Leviete moet dan sê: ‘Ons vervloek elkeen wat nie alles doen wat hierdie wet sê nie.’ En die hele volk moet sê: ‘Ja, dit sal so wees!’ ”

Deuteronomium 27

Deuteronomium 27:24-26