Deuteronomium 27:25 Bybel vir Almal (ABA)

“Die Leviete moet dan sê: ‘Ons vervloek elkeen wat geld neem en dan onskuldige mense laat sterf.’ En die hele volk moet sê: ‘Ja, dit sal so wees!’

Deuteronomium 27

Deuteronomium 27:20-26