Deuteronomium 27:25-26 Bybel vir Almal (ABA)

25. “Die Leviete moet dan sê: ‘Ons vervloek elkeen wat geld neem en dan onskuldige mense laat sterf.’ En die hele volk moet sê: ‘Ja, dit sal so wees!’

26. “Die Leviete moet dan sê: ‘Ons vervloek elkeen wat nie alles doen wat hierdie wet sê nie.’ En die hele volk moet sê: ‘Ja, dit sal so wees!’ ”

Deuteronomium 27