Deuteronomium 18:4 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet ook vir die priester die eerste koring en wyn en olyf-olie gee, ook die eerste wol en die eerste hare wat julle van julle skape en bokke afskeer.

Deuteronomium 18

Deuteronomium 18:1-8