Deuteronomium 18:5 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet dit doen omdat julle God die Here vir Levi en sy nageslag uit al die stamme gekies het om vir Hom in die tempel te werk.

Deuteronomium 18

Deuteronomium 18:1-8