“Julle sal hierdie land vat van die volke wat nou daar woon. Die volke het hulle gode gedien op die hoë berge, op die heuwels en onder elke boom wat altyd blare het. Julle moet al daardie plekke heeltemal verwoes.