Deuteronomium 12:3 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet hulle altare afbreek, hulle klip-pale stukkend breek, hulle gewyde pale verbrand, en julle moet die beelde van hulle gode omgooi. Niemand op daardie plek moet onthou wie die gode was nie.

Deuteronomium 12

Deuteronomium 12:2-9