Deuteronomium 12:1 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het gesê: “Hier is die wette waaraan julle gehoorsaam moet wees in die land wat die Here, die God van julle voorvaders, vir julle gee. Julle moet die land vir julleself vat en julle moet doen wat die wette sê so lank soos julle op die aarde sal lewe.

Deuteronomium 12

Deuteronomium 12:1-7