Deuteronomium 11:31-32 Bybel vir Almal (ABA)

31. Julle sal deur die Jordaan-rivier gaan om die land vir julleself te gaan vat, die land wat julle God die Here vir julle gee. Wanneer julle dit vat en daar gaan woon,

32. dan moet julle doen presies soos die wette sê wat ek vandag vir julle gee.”

Deuteronomium 11