Deuteronomium 10:22 Bybel vir Almal (ABA)

Julle voorvader Jakob het net 70 mense saam met hom gehad toe hy na Egipte gegaan het, maar die Here het julle ’n groot volk laat word, julle is nou so baie soos die sterre in die lug.”

Deuteronomium 10

Deuteronomium 10:12-13-22