Deuteronomium 10:21 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet die Here prys, Hy is julle God wat hierdie groot en wonderlike dinge vir julle gedoen het, dinge wat julle self sien.

Deuteronomium 10

Deuteronomium 10:17-22