Deuteronomium 10:20 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet julle God die Here respekteer en Hom dien en naby Hom bly, en wanneer julle iets belowe, dan moet julle sê die Here is die getuie.

Deuteronomium 10

Deuteronomium 10:19-22