Deuteronomium 10:3 Bybel vir Almal (ABA)

“Ek het toe ’n kis gemaak van doringhout, en ek het twee plat klippe uitgekap soos die eerste twee klippe. Ek het toe teen die berg opgegaan. Ek het die twee plat klippe in my hande gedra.

Deuteronomium 10

Deuteronomium 10:1-12-13