Deuteronomium 10:2 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal op die plat klippe dieselfde woorde skryf wat op die eerste twee klippe was, die klippe wat jy gebreek het. Jy moet dan hierdie plat klippe in die kis sit.’

Deuteronomium 10

Deuteronomium 10:1-8