Deuteronomium 10:1 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het gesê: “Die Here het in daardie tyd vir my gesê: ‘Jy moet twee plat klippe uitkap soos die eerste twee klippe wat Ek vir jou gegee het en dan moet jy opkom na My toe op die berg. En jy moet ’n kis maak van hout.

Deuteronomium 10

Deuteronomium 10:1-6