Deuteronomium 10:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het dieselfde woorde op die plat klippe geskryf, dit was die tien gebooie wat die Here vir julle gegee het toe Hy gepraat het uit die vuur op die berg waar julle bymekaar was. Die Here het die plat klippe vir my gegee,

Deuteronomium 10

Deuteronomium 10:3-15