Daniël 3:4 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het een van die koning se amptenare baie hard gepraat en gesê: “Julle almal wat uit baie lande kom en baie verskillende tale praat, julle moet luister na wat die koning sê:

Daniël 3

Daniël 3:1-7