Wanneer julle musiek hoor, dan moet julle buig voor die goue beeld wat koning Nebukadnesar gemaak het. Julle moet voor die beeld buig soos ’n mens voor ’n god buig.