Al die belangrike amptenare in die land het toe gekom om daar te wees wanneer hulle die beeld wy. Hulle het kom staan voor die beeld wat die koning gemaak het.