Amos 7:9 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal die offer-plekke afbreek wat die Israeliete gebou het, Ek sal hulle tempels afbreek. Ek sal koning Jerobeam se nageslag in ’n oorlog laat sterf.”

Amos 7

Amos 7:1-2-17