Amos 7:8 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het vir my gevra: “Amos, wat sien jy?”Ek het gesê: “Ek sien ’n skietlood.”Toe het die Here gesê: “Ek sal nou met my volk, die Israeliete, doen soos ’n mens doen met ’n muur wat nie regop is nie. Ek sal nie weer hulle sonde vergewe nie.

Amos 7

Amos 7:1-2-10