Amos 7:10 Bybel vir Almal (ABA)

Amasia was die priester van Bet-El. Hy het vir koning Jerobeam van Israel ’n boodskap gestuur en gesê: “Amos maak slegte planne teen jou. Wat hy sê, is gevaarlik vir die land.

Amos 7

Amos 7:9-15