2 Samuel 19:41 Bybel vir Almal (ABA)

En daar kom al die Israel-manne toe na die koning toe en hulle vra vir hom: “Hoekom het ons broers, die manne van Juda, die koning gesteel? Hoekom het hulle saam met die koning en sy huisgesin en al die manne van Dawid deur die Jordaan-rivier gekom?”

2 Samuel 19

2 Samuel 19:34-43