2 Samuel 19:40 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning het verder gegaan na die stad Gilgal, en Kimham het saam met hom gegaan. Al die mense van Juda was daar, hulle het saam met die koning geloop, en die helfte van die mense van Israel het ook saamgegaan.

2 Samuel 19

2 Samuel 19:35-41