2 Samuel 19:42 Bybel vir Almal (ABA)

Maar al die manne van Juda het vir die manne van Israel gesê: “Die koning is familie van ons. Hoekom is julle kwaad hieroor? Die koning het nie vir ons kos of presente gegee nie.”

2 Samuel 19

2 Samuel 19:41-43