2 Konings 12:10 Bybel vir Almal (ABA)

Toe hulle sien daar is baie geld in die kis, het die sekretaris van die koning en die hoëpriester gekom en hulle het die geld getel en in sakke gesit.

2 Konings 12

2 Konings 12:7-16