2 Konings 12:9 Bybel vir Almal (ABA)

Die priester Jojada het toe ’n kis geneem en hy het ’n gat in die deksel gemaak. Hy het die kis neergesit regs langs die altaar, waar die mense inkom. Die priesters wat by die deure wagstaan, het al die geld geneem wat mense na die tempel gebring het en hulle het die geld in die kis gegooi.

2 Konings 12

2 Konings 12:5-11