2 Konings 12:11 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het hulle die geld gegee vir die voormanne wat die werk moes laat doen, en die voormanne het die geld gebruik om die skrynwerkers en die bouers wat aan die tempel gewerk het, te betaal.

2 Konings 12

2 Konings 12:2-18