1 Samuel 19:23 Bybel vir Almal (ABA)

Saul het na die profete-kamp by Rama gegaan, en die Gees van God het ook in Saul gekom. Hy het ook soos ’n profeet geloop en praat totdat hy in die profete-kamp by Rama gekom het.

1 Samuel 19

1 Samuel 19:16-24