1 Samuel 19:24 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het sy klere uitgetrek en hy het daar by Samuel soos ’n profeet gepraat. Hy het daardie hele dag en nag daar kaal gelê. Dit is hoekom die mense sê: “Is Saul ook by die profete?”

1 Samuel 19

1 Samuel 19:23-24