1 Samuel 19:22 Bybel vir Almal (ABA)

Toe gaan Saul self na Rama, en toe hy by die groot watergat kom wat by Seku is, vra hy: “Waar is Samuel en Dawid?”Iemand het vir hom gesê: “Hulle is hier by Rama in die profete-kamp.”

1 Samuel 19

1 Samuel 19:18-24