1 Samuel 18:29-30 Bybel vir Almal (ABA)

29. Daarom was Saul toe nóg banger vir Dawid en hy was Dawid se vyand sy hele lewe lank.

30. Die leiers van die Filistyne het baie maal gekom om oorlog te maak, maar elke maal het Dawid hulle oorwin. Dawid het hulle meer male oorwin as al die ander amptenare van Saul. Almal het vir Dawid gerespekteer.

1 Samuel 18