1 Samuel 18:30 Bybel vir Almal (ABA)

Die leiers van die Filistyne het baie maal gekom om oorlog te maak, maar elke maal het Dawid hulle oorwin. Dawid het hulle meer male oorwin as al die ander amptenare van Saul. Almal het vir Dawid gerespekteer.

1 Samuel 18

1 Samuel 18:29-30