1 Samuel 19:1 Bybel vir Almal (ABA)

Saul het vir sy seun Jonatan en vir al sy amptenare gesê hulle moet vir Dawid doodmaak. Maar Saul se seun Jonatan het baie van Dawid gehou.

1 Samuel 19

1 Samuel 19:1-11