1 Samuel 14:12 Bybel vir Almal (ABA)

Die manne van die groep Filistyne het vir Jonatan en sy wapendraer gesê: “Kom op na ons toe, ons sal vir julle wys wie is die sterkste.”Toe sê Jonatan vir sy wapendraer: “Kom saam met my, want die Here sal ons laat wen teen hulle.”

1 Samuel 14

1 Samuel 14:10-21