1 Samuel 14:13 Bybel vir Almal (ABA)

Jonatan het op sy hande en voete opgeklim en sy wapendraer het agter hom gekom. Jonatan het die Filistyne met sy swaard gekap, en hulle het op die grond geval, en sy wapendraer het die Filistyne agter Jonatan doodgemaak.

1 Samuel 14

1 Samuel 14:11-20