1 Samuel 14:11 Bybel vir Almal (ABA)

Jonatan en sy wapendraer het só geloop dat die Filistyne kon sien hulle kom, en die Filistyne het gesê: “Kyk, daar kom Hebreërs uit die gate waar hulle weggekruip het.”

1 Samuel 14

1 Samuel 14:7-21