1 Kronieke 29:16 Bybel vir Almal (ABA)

Ons God die Here, ons het al hierdie goed gereedgemaak om ’n tempel te bou vir U, die heilige God, maar al hierdie goed kom van U, alles behoort aan U.

1 Kronieke 29

1 Kronieke 29:10-24