1 Kronieke 29:15 Bybel vir Almal (ABA)

Want ons is soos ons voorvaders, ons is ook soos vreemdelinge by U. Ons is naby U omdat U sê ons mag naby U wees. Ons lewe op die aarde is soos ’n skaduwee, dit gaan gou verby.

1 Kronieke 29

1 Kronieke 29:14-21