1 Kronieke 20:3 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het ook die manne van die stad Rabba saamgeneem en hy het hulle laat werk, elkeen met ’n saag, ’n pik en ’n byl. Hy het dieselfde gedoen met die manne in al die Ammoniete se stede. Toe het hy en al sy manne teruggegaan na Jerusalem.

1 Kronieke 20

1 Kronieke 20:1-4