1 Kronieke 20:2 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het die kroon afgehaal van hulle koning se kop. Die kroon was gemaak van een talent goud en daar was ’n mooi edelsteen op die kroon. Dawid het die kroon op sy eie kop gesit. Hy het baie goed uit die stad gevat.

1 Kronieke 20

1 Kronieke 20:1-8