1 Kronieke 20:4 Bybel vir Almal (ABA)

Later was daar weer oorlog teen die Filistyne by die stad Geser. Sibbekai van die stad Gusa het daar vir Sippai oorwin. Sippai was van die nageslag van die Rafa-mense.

1 Kronieke 20

1 Kronieke 20:3-8