1 Kronieke 16:41 Bybel vir Almal (ABA)

Saam met hulle was Heman en Jedutun en die ander Leviete, Dawid het hulle gekies en aangestel om vir die Here dankie te sê. Hulle het gesing en gesê: “Ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.”

1 Kronieke 16

1 Kronieke 16:40-43