1 Kronieke 16:42 Bybel vir Almal (ABA)

Heman en Jedutun het trompette en simbale en ander musiek-instrumente by hulle gehad om musiek te maak wanneer hulle hierdie lied vir God gesing het. Jedutun se seuns was by die poort.

1 Kronieke 16

1 Kronieke 16:36-43