1 Kronieke 16:40 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle moes aanhou om elke oggend en elke aand brand-offers op die altaar te bring, hulle moes dit doen soos dit geskryf is in die wette van die Here wat Hy vir die Israeliete gegee het.

1 Kronieke 16

1 Kronieke 16:32-43