1 Kronieke 13:7 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het die kis van God uit die huis van Abinadab geneem en hulle het dit op ’n nuwe wa gesit. Ussa en Agjo het die beeste gedryf wat die wa getrek het.

1 Kronieke 13

1 Kronieke 13:2-12